Udsalget slutter om
Udvidet returret til d. 31. januar 2025

Bøger udgivet af Maria Prinsloo

Filter
Filter
Sorter efterSorter Populære
  • af Maria Prinsloo
    163,95 kr.

    Irma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis Sy verhuis terug na Suid Afrika ná 'n bomaanval wat die lewe van een van haar kameramanne geëis het Nou woonagtig in 'n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant As joernalis word sy eensklaps word by ¿ moord ingesleep Die moordenaar betrek haar by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie Hoewel Irma alles in haar vermoë doen om die moordenaar te keer, is sy telkens te laat en raak dinge om haar vinnig donker Terwyl die polisie haar onder beskerming sit, weet sy dat hulle haar wil blameer vir die moorde. Ten einde haar eie onskuld te bewys, moet Irma nie net die polisie ontglip nie, maar ook die moordenaar wat haar fyn dophou Hierdie keer weet sy dat sy nie net die sleutel tot alles is nie, maar ook dat sy die volgende slagoffer moet wees Hoe lank sal dit neem voor sy besef wie die moordenaar is? Gaan sy suksesvol wees om die volgende moord te stop? Sal die polisie daarin slaag om die reeksmoordenaar vas te trek voordat dit te laat is?

  • af Maria Prinsloo
    188,95 kr.

    While the Covid-19 pandemic has confined most of the world to some form of lockdown, it has also confronted us with the horrific truth about the pandemic of gender-based violence. This self-help book is for every person dealing with domestic violence and sexual abuse, not only in South Africa, but around the world. We remember all the victims of abuse who have been silenced by death. Women and children are being raped, abused, stalked - and murdered - but are expected to keep quiet about this. We can no longer accept this as "normal". Statistics tell us that more than half of all murders worldwide are committed by partners. Husbands, wives or relational partners suffer the worst abuse.These stories are told anonymously to protect their identities and their safety. They have shared their stories willingly, in their own words, from their perspective. And they have done so with love - hoping that sharing their stories will make a difference to yours. May these stories inspire you to find your voice, face this onslaught with courage, and overcome it to live a free, healthy life.

Gør som tusindvis af andre bogelskere

Tilmeld dig nyhedsbrevet og få gode tilbud og inspiration til din næste læsning.