Vi bøger
Levering: 1 - 2 hverdage

Bøger af Corne Welman

Filter
Filter
Sorter efterSorter Populære
  • af Corne Welman
    197,95 kr.

    Keira en die mense van Walkers Village leer ons dat elke mens 'n kans het om oor te begin. Dat elke mens die reg het om oor te begin.Vir die inwoners van Walkers Village is Keira se manier van dinge doen aanvanklik baie vreemd en ongehoord. Maar Keira verstaan dat regte mense regte probleme het. En dat regte mense soms so bietjie hulp nodig het om regte probleme op te los. Saam met Keira leer ons om te verstaan dat die lewe nie altyd regverdig is nie. Dat goeie mense se paaie soms met donker siele se paaie kruis. Dat ons nie altyd kan kies wie ons pad kruis nie, maar dat ons wel kan kies hoe ons daardie pad van ons stap.Want dit is hoe jy jou pad stap wat saak maak.Nie hoe jy die storie vertel nie.Keira - ʼn Storie van oorbegin is Corné Welman se debuut verhaal. Haar tweede boek, Blog van my Siel, bevat die stukkies wat sy op haar gewilde Blog van my Siel op Facebook gepubliseer het. Dit verskyn binnekort.Corné is ʼn voltydse finansiële adviseur met haar eie franchise. Sy woon in Pretoria saam met haar man, haar twee seuns, haar pa, twee katte, vyf honde (ingesluit die befaamde worshond, Bubbles) en ʼn kokketiel.

Gør som tusindvis af andre bogelskere

Tilmeld dig nyhedsbrevet og få gode tilbud og inspiration til din næste læsning.