Vi bøger
Levering: 1 - 2 hverdage

Bøger af Francois Carr

Filter
Filter
Sorter efterSorter Populære
  • af Francois Carr
    117,95 kr.

    Jesus het tyd gemaak om sy lewe in net twaalf dissipels te bele. Hierdie manne is op hul beurt opgelei om dissipels te maak totdat die evangelie van die koninkryk die eindes van die aarde bereik het deur middel van die vermenigvuldigingsproses.Wat sal gebeur as ons Jesus se voorbeeld volg deur tyd te maak om met mense kontak te maak, met hulle te deel, hulle te ontwikke en ons tyd en lewens te bele in diegene wat Jesus op unieke wyse op hierdie spesifieke oomblik in ons lewens ingebring het. Die woorde potensiaal en geleentheid kom onmiddelik by my op.Stel jou net voor...Alle mense bereik hul volle potensiaal deur soos Jesus te leef en op te tree en hulself in andere te dupliseer en te vermeerder.Leef in kontak - Gids vir leiers en fasiliteerders sal jou ondersteun om by ander aan tesluit om 'n nuwe leefstyl van intimiteit met God aan te neem, om getransformeerte word na die beeld van Jesus Christus en om by Hom aan te sluit in sy sendingom die wêreld te bereik en te verander.

  • af Francois Carr
    132,95 kr.

    The Call-Study Guide will help you to understand and experience the invitation to be with Jesus, to be changed and transformed by Him, and sent for Him.

  • af Francois Carr
    107,95 kr.

  • af Francois Carr
    117,95 kr.

    Jesus roep, onderrig, stuur en rus gewone mense toe. Deur Jesus te volg, word ons nie net van 'n lewe in die hemel verseker nie, maar dit maa kook 'n deur oop na verandering, groei en ontdekking op aarde. Leef in kontak-Studiegids sal jou help om die uitnodiging om by Jesus te wees, deur Hom verander en getransformeer te word en vir Hom gestuur te word, te verstaan en te ervaar. Soos jy deur hierdie studiegids werk, sal jy:- Die krag en vreugde van gemeenskap met God en ander ontdek; - Ervaar hoe God in en deur jou lerwe werk soos wat jy dit word wart jy bedoel is om te wees; - Die vreugde daarvan ervaar om andere te help om 'n meer intieme wandel met God te ervaar.

  • af Francois Carr
    162,95 kr.

    God's Forgotten CommandFor many years, we as parents have left the spiritual education of our children in the hands of the authorities in schools and the church. But our school curricula have changed and Bible teachings are no longer included. Furthermore, membership of churches is dwindling and some churches have discontinued their child and youth programs. It was never the intention of God that the school and church should give our children a spiritual education. This responsibility was given to the parents and it is time that we connect our families with God.¿¿¿¿Connecting my Family with God helps you to rediscover the joy of worshipping together as a family. Dr. Francois Carr shares personal lessons and discusses these topics:· Why is Family Worship necessary?· Why don't families worship together anymore?· Some common excuses for not having family worship· How do I prepare myself and my family?· How do we worship as a family?· What are some basic foundations for family worship?

  • af Francois Carr
    188,95 kr.

Gør som tusindvis af andre bogelskere

Tilmeld dig nyhedsbrevet og få gode tilbud og inspiration til din næste læsning.