Gør som tusindvis af andre bogelskere
Tilmeld dig nyhedsbrevet og få gode tilbud og inspiration til din næste læsning.
Ved tilmelding accepterer du vores persondatapolitik.Du kan altid afmelde dig igen.
“Dit gebeur dikwels dat ’n skietoorlog deur ’n tweede oorlog gevolg word. Dié oorlog word nie met ammunisie of kartetse gevoer of met tenks and bomwerpers nie, maar met words.”In 1987–1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van ’n openbare debat oor wie eintlik hierdie oorlog gewen het.Die leierskorps van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) hou vol hulle is nooit verslaan nie, terwyl die alliansie van die Angolese MPLA-regering, Kuba en Swapo beweer hulle het die SAW uit Angola en Suidwes-Afrika verdryf. Hulle glo voorts die SAW wou Cuito Cuanavale beset en as afspringplek gebruik om Luanda in te neem.Maar was Cuito Cuanavale ooit regtig ’n doelwit vir die Suid-Afrikaners? Dit is die vraag wat Leopold Scholtz vra wanneer hy onlangs gedeklassi-fiseerde dokumente in die weermagargief bestudeer en die taktiese en strategiese besluite ondersoek wat ’n bepalende rol in die ses groot veldslae van dié veldtog gespeel het.Sy kritiese ontleding wys hoe maklik propaganda en politiek in die pad van feite kan staan.
‘A shooting war is often followed by a second war. This war is not fought with bullets or artillery shells, not with tanks or bombers, but rather with words.’In 1987–1988 the dusty Angolan town of Cuito Cuanavale was the backdrop for the final battles of the Border War. Ever since the war ended, the fighting around Cuito has been the subject of a fierce public debate over who actually won the war.While the leadership of the former South African Defence Force (SADF) claims it was never defeated, the supporters of the Angolan MPLA government, Cuba and SWAPO insist that the SADF was vanquished on the battlefield. They contend that the SADF wanted to overrun Cuito Cuanavale and use it as a springboard for an advance on Luanda.But was Cuito Cuanavale ever really an objective of the SADF? Leopold Scholtz tackles this question by examining recently declassified documents in the SANDF archives, exploring the strategic and tactical decisions that shaped the six main battles, from the SADF’s stunning tactical success on the Lomba River to the grinding struggle for the Tumpo Triangle.His incisive analysis untangles what happens when war, politics and propaganda become entwined.
A dramatic recreation of the fighting that took place on the Lomba River in Southern Angola during Operation 'Moduler' in 1987.
Tilmeld dig nyhedsbrevet og få gode tilbud og inspiration til din næste læsning.
Ved tilmelding accepterer du vores persondatapolitik.