Vi bøger
Levering: 1 - 2 hverdage

Grondpaaie in Suid-Afrikaanse Kerkgeskiedenis / Gravel Roads in South African Church History - Erik (H. H. van Alten - Bog

Bag om Grondpaaie in Suid-Afrikaanse Kerkgeskiedenis / Gravel Roads in South African Church History

In hierdie bundel gee vriende, kollegas en studente erkenning aan prof. Dolf Britz - by die geleentheid van sy 70ste verjaardag - vir sy jare lange arbeid op die terrein van kerkgeskiedenis en kerkreg. Prof. Britz se arbeid is nie slegs akademies van aard nie, maar kan beskryf word as vriendediens - aan die terrein van hoër onderwys en aan die Kerk in Afrika. Die bundel weerspieël iets van die breë belangstelling wat prof. Britz se arbeid kenmerk - van die geskiedenis van die Reformasie tot die geskiedenis van die VOC, van die kerkreg tot die kerkgeskiedskrywing, van die Nadere Reformasie tot die rassevraagstuk in Suid-Afrika. Die outeurs reis daarin saam met prof. Britz op die grondpaaie van die geskiedenis - onontdekte paaie, met soveel beloning. In this volume friends, colleagues and students give acknowledgement to Prof. Dolf Britz - on the occasion of his 70th birthday - for his many years of labour in the fi eld of church history and church polity. Prof. Britz's labour is not just academic in nature, but can best be described as the service of a friend - service to the fi eld of higher education and to the Church in Africa. The volume refl ects something of the broad interest that characterises Prof. Britz's labour - from the history of the Reformation to the history of the VOC, from church polity to church historiography, from the Dutch Further Reformation to the question of race in South Africa. Therein the authors travel with Prof. Britz on the gravel roads of history - undiscovered roads - which yield so much reward.

Vis mere
  • Sprog:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9781998951284
  • Indbinding:
  • Paperback
  • Sideantal:
  • 334
  • Udgivet:
  • 15. August 2023
  • Størrelse:
  • 170x18x244 mm.
  • Vægt:
  • 578 g.
  • 2-3 uger.
  • 9. Oktober 2024
På lager

Normalpris

Medlemspris

Prøv i 30 dage for 45 kr.
Herefter fra 79 kr./md. Ingen binding.

Beskrivelse af Grondpaaie in Suid-Afrikaanse Kerkgeskiedenis / Gravel Roads in South African Church History

In hierdie bundel gee vriende, kollegas en studente erkenning aan prof. Dolf Britz - by die geleentheid van sy 70ste verjaardag - vir sy jare lange arbeid op die terrein van kerkgeskiedenis en kerkreg. Prof. Britz se arbeid is nie slegs akademies van aard nie, maar kan beskryf word as vriendediens - aan die terrein van hoër onderwys en aan die Kerk in Afrika. Die bundel weerspieël iets van die breë belangstelling wat prof. Britz se arbeid kenmerk - van die geskiedenis van die Reformasie tot die geskiedenis van die VOC, van die kerkreg tot die kerkgeskiedskrywing, van die Nadere Reformasie tot die rassevraagstuk in Suid-Afrika. Die outeurs reis daarin saam met prof. Britz op die grondpaaie van die geskiedenis - onontdekte paaie, met soveel beloning.

In this volume friends, colleagues and students give acknowledgement to Prof. Dolf Britz - on the occasion of his 70th birthday - for his many years of labour in the fi eld of church history and church polity. Prof. Britz's labour is not just academic in nature, but can best be described as the service of a friend - service to the fi eld of higher education and to the Church in Africa. The volume refl ects something of the broad interest that characterises Prof. Britz's labour - from the history of the Reformation to the history of the VOC, from church polity to church historiography, from the Dutch Further Reformation to the question of race in South Africa. Therein the authors travel with Prof. Britz on the gravel roads of history - undiscovered roads - which yield so much reward.

Brugerbedømmelser af Grondpaaie in Suid-Afrikaanse Kerkgeskiedenis / Gravel Roads in South African Church History



Find lignende bøger
Bogen Grondpaaie in Suid-Afrikaanse Kerkgeskiedenis / Gravel Roads in South African Church History findes i følgende kategorier:

Gør som tusindvis af andre bogelskere

Tilmeld dig nyhedsbrevet og få gode tilbud og inspiration til din næste læsning.