Bag om Die wilde swane - De wilde zwanen (Afrikaans - Nederlands)
'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Nederlands), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Nederlands.
"Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging.
Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel.
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Tweetalig kinderboek (Afrikaans - Nederlands), met online audioboek en video
"De wilde zwanen" van Hans Christian Andersen, is niet voor niets een van de beroemdste sprookjes van de wereld. In een tijdeloze vorm, behandelt het de thema's van de menselijk drama's: angst, dapperheid, liefde, bedrog, afscheid en hereniging.
Deze editie is een prachtig geïllustreerd prentenboek waarin het sprookje van Andersen in een gevoelige en kindvriendelijke vorm wordt verteld.
♫ Luister naar het verhaal, voorgelezen door moedertaalsprekers! In het boek vindt u een link die u gratis toegang geeft tot audioboeken en video's in beide talen.
► Met kleurplaten! Een download link in het boek geeft je gratis toegang tot de plaatjes in het boek om in te kleuren.
Vis mere