Udvidet returret til d. 31. januar 2025

Die wilde swane - Die wilden Schwäne (Afrikaans - Duits) - Ulrich Renz - Bog

- Tweetalige kinderboek gebaseer op 'n sprokie van Hans Christian Andersen, met aanlyn oudio en video

Bag om Die wilde swane - Die wilden Schwäne (Afrikaans - Duits)

'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Duits), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Duits. "Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging. Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel. ♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee. ► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur. Zweisprachiges Kinderbuch (Afrikaans - Deutsch), mit Hörbuch und Video online "Die wilden Schwäne" von Hans Christian Andersen ist nicht umsonst eines der weltweit meistgelesenen Märchen. In zeitloser Form thematisiert es den Stoff, aus dem unsere menschlichen Dramen sind: Furcht, Tapferkeit, Liebe, Verrat, Trennung und Wiederfinden. Die vorliegende, liebevoll illustrierte Bilderbuchausgabe erzählt Andersens Märchen einfühlsam und in kindgerechter Form nach. ♫ Lassen Sie sich die Geschichte von Muttersprachlern vorlesen! Ein Link im Buch gibt Ihnen kostenlosen Zugang zu Audios und Videos in beiden Sprachen. ► Mit Ausmalvorlagen! Über einen Link im Buch lassen sich die Bilder der Geschichte zum Ausdrucken und Ausmalen herunterladen.

Vis mere
  • Sprog:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9783739985701
  • Indbinding:
  • Paperback
  • Udgivet:
  • 8. februar 2024
  • Størrelse:
  • 216x279x2 mm.
  • Vægt:
  • 132 g.
  • BLACK WEEK
Leveringstid: 8-11 hverdage
Forventet levering: 10. december 2024
Forlænget returret til d. 31. januar 2025

Beskrivelse af Die wilde swane - Die wilden Schwäne (Afrikaans - Duits)

'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Duits), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Duits.
"Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging.
Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel.
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Zweisprachiges Kinderbuch (Afrikaans - Deutsch), mit Hörbuch und Video online
"Die wilden Schwäne" von Hans Christian Andersen ist nicht umsonst eines der weltweit meistgelesenen Märchen. In zeitloser Form thematisiert es den Stoff, aus dem unsere menschlichen Dramen sind: Furcht, Tapferkeit, Liebe, Verrat, Trennung und Wiederfinden.
Die vorliegende, liebevoll illustrierte Bilderbuchausgabe erzählt Andersens Märchen einfühlsam und in kindgerechter Form nach.
♫ Lassen Sie sich die Geschichte von Muttersprachlern vorlesen! Ein Link im Buch gibt Ihnen kostenlosen Zugang zu Audios und Videos in beiden Sprachen.
► Mit Ausmalvorlagen! Über einen Link im Buch lassen sich die Bilder der Geschichte zum Ausdrucken und Ausmalen herunterladen.

Brugerbedømmelser af Die wilde swane - Die wilden Schwäne (Afrikaans - Duits)



Find lignende bøger
Bogen Die wilde swane - Die wilden Schwäne (Afrikaans - Duits) findes i følgende kategorier:

Gør som tusindvis af andre bogelskere

Tilmeld dig nyhedsbrevet og få gode tilbud og inspiration til din næste læsning.