Udvidet returret til d. 31. januar 2025

Die wilde swane - I cigni selvatici (Afrikaans - Italiaans) - Ulrich Renz - Bog

- Tweetalige kinderboek gebaseer op 'n sprokie van Hans Christian Andersen, met aanlyn oudio en video

Bag om Die wilde swane - I cigni selvatici (Afrikaans - Italiaans)

'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Italiaans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Italiaans. "Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging. Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel. ♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee. ► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur. Libro per bambini bilingue (afrikaans - italiano), con audiolibro e video online "I cigni selvatici" di Hans Christian Andersen è, per ottime ragioni, una delle fiabe più popolari al mondo. In una forma senza tempo, tratta i temi del dramma umano: paura, coraggio, amore, tradimento, separazione e ricongiungimento. La presente edizione è un libro illustrato per bambini che racconta la fiaba di Andersen in una forma sensibile e adatto ai bambini. ♫ Ascolta la storia letta da madrelingua! Nel libro troverete un link che vi darà accesso gratuito ad audiolibri e video in entrambe le lingue. ► Con disegni da colorare! Un link per il download nel libro permette di accedere gratuitamente alle immagini della storia da stampare e colorare.

Vis mere
  • Sprog:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9783739985718
  • Indbinding:
  • Paperback
  • Udgivet:
  • 8. februar 2024
  • Størrelse:
  • 216x279x2 mm.
  • Vægt:
  • 132 g.
  • BLACK WEEK
Leveringstid: 8-11 hverdage
Forventet levering: 10. december 2024
Forlænget returret til d. 31. januar 2025

Beskrivelse af Die wilde swane - I cigni selvatici (Afrikaans - Italiaans)

'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Italiaans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Italiaans.
"Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging.
Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel.
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Libro per bambini bilingue (afrikaans - italiano), con audiolibro e video online
"I cigni selvatici" di Hans Christian Andersen è, per ottime ragioni, una delle fiabe più popolari al mondo. In una forma senza tempo, tratta i temi del dramma umano: paura, coraggio, amore, tradimento, separazione e ricongiungimento.
La presente edizione è un libro illustrato per bambini che racconta la fiaba di Andersen in una forma sensibile e adatto ai bambini.
♫ Ascolta la storia letta da madrelingua! Nel libro troverete un link che vi darà accesso gratuito ad audiolibri e video in entrambe le lingue.
► Con disegni da colorare! Un link per il download nel libro permette di accedere gratuitamente alle immagini della storia da stampare e colorare.

Brugerbedømmelser af Die wilde swane - I cigni selvatici (Afrikaans - Italiaans)



Find lignende bøger
Bogen Die wilde swane - I cigni selvatici (Afrikaans - Italiaans) findes i følgende kategorier:

Gør som tusindvis af andre bogelskere

Tilmeld dig nyhedsbrevet og få gode tilbud og inspiration til din næste læsning.